SAARKIE is ’n energieke, bars-uit-jou-nate, Rock ’n Roll band van Pretoria. Hulle is drie meisies met ’n ongelooflike passie vir musiek wat iets uniek en interessant maak van rock en kommersiële musiek in Afrikaans en Engels. Hulle “funky” ritmes, solos en “stage presence” laat gehore van oud tot jong nader staan.

Besprekings

Elize Fouche
Sel nr:
  082 575 3184
Landlyn:  011 896 2169
Of click hier om 'n epos te stuur.

CD LAUNCH - 20 November Bosvelder Pretoria Program for the evening: Saarkie will be Live at the Bosvelder in Pretoria on the 20th of November to Lunch their brand new Album Queen van die Toorbos. Come and join us for a great fun evening. Free Entry http://...
https://secure.netwerk24.com/Vermaak/Musiek/vuurwarm-saarkie-toer-land-plat-20171004

Diskografie

  • Reisiger

    Saarkie Musiek CC
    1. Dullstroom
    2. Kamers van my hart
    3. Somerjare
    4. One Love
    5. Reisiger
    6. Vroue van Afrika
    7. Trust
    8. Ai my lam
    9. Free Falling
    10. Chuck Norris
    11. Afrika Land
    12. Nader aan my
    13. Wie sal my bystaan

  • Identiteit

    Saarkie Musiek CC
    1. My Hart
    2. Superman in my oë
    3. Oorlog in my hart
    4. Identiteit
    5. Nader aan my
    6. Lewe soos ‘n rockstar
    7. Masibambaneni
    8. Al wat ek ken
    9. Wie sal my bystaan
    10. Lucky Strike
    11. Devil in Disguise
    12. Indotronasie
    13. Wag vir my
    14. Agter die Wolke

  • Luister

    Saarkie Musiek CC
    1. Studente lewe
    2. Inni reën
    3. Luister
    4. Sneeu in Afrika
    5. Feëtjies
    6. True Love
    7. As dinge anders was
    8. Engeltjie
    9. Nog altyd
    10. Kronkel
    11. My Mind
    12. Perfect you