Ons het dalk nie 'n Ghoema gekry nie maar....

ons is baie trots op ons 3 nominasies!  DANKIE aan almal wat gestem het en deel is van ons SAARKIE span. Weereens dankie aan @willetdesigns vir ons ongelooflikke mooi rokke!! "KarlienVanJ and Saarkie looking beautiful in their elegant gowns this evening!" ~ @ arthurkaplan113h