Musiek

Name Play Size Length
My Hart
IDENTITEIT

0.8 MB 0:52 min


As jy sou verder kyk, sou jy kon sien hoe dinge moet lyk
Alles wat vir jou wag, dit sal nie nader kom oornag
Jy sal moet, jy sal moet, jy sal moet reach out.

My hart ek wag al lankal, al lankal te lank vir jou
Om iets te doen aan die gemors, om die donker uit te hou
My hart ek sit al lankal, te lankal in die skaduwee
Jy sal my nou sien in die son waar ek behoort te wees

Om myself weg te bêre, soos 'n geheim in die donker nag
Vir so lank bly ek lê, dieselfde dinge aanhou sê
Ek sal moet, ek sal moet, ek sal moet reach out




Name Play Size Length
Superman in my oe
IDENTITEIT

0.8 MB 0:55 min


As ek kyk in die spieël, voel ek dit diep in my siel.
Kan jy dit verklaar, hoekom 'n vreemdeling terugstaar?
Daar’s 'n stryd in my hart, en ek voel stoksiel alleen.
Kan my wegvat na ‘n plek, sodat ek weer kan sien

Wees
'n Superman in my oë, 'n Hero wie ek kan glo.
'n Plek om te soek, as ek myself verloor.
Sal jy my kan red, van die wraak wat my beset?

Wees
Ek wil veilig voel, en net jy weet wat ek bedoel.
Ek kan nie meer aanvaar, hoekom
‘n Vreemdeling terug staar?
Nou’t ek losgebreek, van die masker wat my verneuk.
Ek was die skisofreen, alterego, wat my vervreem!

Wees
Nou sien ek weer myself in die refleksie, die stryd is oorwin
Jy’s my hero in wie, in wie ek vertrou
Wees


Name Play Size Length
Oorlog in my Hart
IDENTITEIT

0.9 MB 1:00 min


Weerloos, onseker,
Die vlam het verdwyn
Ek's radeloos en dis nou verby
In donker verdwaal,
‘n sagte gebed
Ek's bang, maar ek weet!

Dis koud en ek voel alleen
dis asof die lug weet wat gaan gebeur,
‘n tweestryd my ding,

Die oorlog het begin
Oorlog in my hart, sluk die trots
Daar’s oorlog in my hart
Eindelose oorlog in my hart
Ek is bang, maar ek weet!

Ek moes besluit,
Want ons gaan agteruit
Ons het verloor
En dit was die eindstryd
Die tyd aangebreek,
Ek’t my swaard en my skuld
Ek’s bang, maar ek weet!

Dis benoud
En ons het niks in gemeen,
Die lug weet wat gaan gebeur
Dis ‘n tweestryd my ding,

Ons het probeer
Om die atmosfeer te breek,
Die tyd het herhaal
Want ons het net weer verdwaal



Name Play Size Length
Nader aan my
IDENTITEIT

0.9 MB 1:00 min


En ek tel die druppels reën,
wat op my ruit vergader
miskien bring dit jou nader
nader aan my.

En ek soek die mooiste oomblik
en ek soen die gedagte vrolik
miskien bring dit jou nader
nader aan my.

Nader aan jou, nader aan my
die belofte in jou oë, maak my vry
brand 'n kersie teen die donker
engel van my.

Trek aan jou Sondag special
gou die rooiwyn by die drumpel
my voete ken die grondpad
nader aan jou

en hou my vas teen die donker
en die skimme teen die venster
hoor die brief in my hart
nader aan jou

en ek staar al vir ure
na die krake teen die mure
die lig op my lyf
nader aan jou



Name Play Size Length
Lewe soos n Rockstar
IDENTITEIT

0.9 MB 1:00 min


Dit word nou donker en dis
Al waarvoor ek wag
Smokey eyes skinny jeans
Vang die vibe , dit is my scene

Voel die beat die hele dag
Lewe vir die nag
Tyd raak min, ons moet nou ry
Kom of jy gaan agterbly
Ons verf die hele dorp rooi
Ons gaan die plek omgooi

Rock 'n roll,
Gooi jou arms in die lug
Rock 'n roll
Skud jou kop en skree
Rock 'n roll
Lewe soos 'n rockstar

Spring spring spring
Ons gaan die dak afbring
Happy Hours is om die draai
Let’s start a fire

Die party's rof, die mense dans
En beweeg soos een
Die band begin, die ligte skyn
Kom of jy gaan agterbly

Die voëltjies fluit, dis verby
Die dag het nou weer begin
My kamer draai, my kop is seer
My beursie is leeg
maar vanaand doen ons dit weer





Name Play Size Length
Wie sal my bystaan
IDENTITEIT

0.9 MB 0:56 min


Nog 'n jaar is op sy rug
en ek voel dat ek, ek moet vlug
maar waarheen?
Wat hou die toekoms vir my in
waar moet ek, ek begin
weer begin?

Waar is die tyd om weer "carefree" te wees?
Weer kind, kind te wees
Waar geen struikelblok jou vooruitgang kan stop
en jy die pad, vooruit kan stap

Die tyd het gekom
om die onbekende op te som
en voort te gaan
maar wie sal my bystaan?

So nou staan ek op
en gooi my hande in die lug op
en kyk na bo
maar wie sal my bystaan?
Die tyd het sy tol geëis
wat moet ek dan nog bewys,
wat's die prys
Die antwoord lê reg voor my oë
ek kan dit sien, ek moet net glo
dit net glo




Name Play Size Length
Devil in Disguise
IDENTITEIT

0.9 MB 1:00 min


She's the one that you desire.
You'll never get enough of her.
She's famous and mysterious,
The fuel of your fire.
She's a ticket to heaven
Yet, she'll take you straight to hell!

She'll attempt to seduce you
With a look that could kill you.
The poison that runs in her veins
Will consume you.
You can run but can't hide,
For without her you won't survive!

Her name is Mrs. Money
(Devil in Disguise)
She'll take on anybody
(Devil in Disguise)
She'll take you by surprise
(Devil in Disguise)
And fill your head with lies!

Come here if you dare.
Put souls on the line
And win your share.
Your wish is my command.
Just sign in blood and you’ be fine.

The gambling men in suites
All want to win the big loot.
The beggars and gold diggers
Find their grace in casinos.
Cheap girls and big cars
Are the drugs being pushed in the bars!

So if you're standing at the crossroad
And you decide to follow
You break into a sweat,
‘Cos your judgement day is set
No one will hear your cry,
For there's evil behind those eyes!





 
 
Copyright © 2011 - SAARKIE